Guest Reviews

Such a beautifully styled apartment with everything you'd want and more

 Meticulous attention to detail and wonderful organisation leading up to our stay. This apartment has everything you would need for your stay, and more. From underfloor heating, aircon and security shutters on every door and window, this accommodation focuses on both form and function. Great value for money.

Kerryn L

Super-spesiaal, salig, stil met 'n sprinkle of luxury.

Moderne eenheid, smaakvol gemeubileer met unieke dekor-items en ontwerp. Spasie is funksioneel en ons hou van al die "attention to detail. Die ambience van die verskillende vertrekke is te danke aan slim beligting, veral in die badkamer. Die storte spuit sterk en jy kan hom stel om heerlik warm en yskoud te word wat bydrae tot 'n pleasant experience. Dis hoe ek daarvan hou. Die beddens het goeie kwaliteit linne, asook kussings en duvet vir 'n fantastiese nagrus ─ baie belangrik vir ons. Dis ook wonderlik dat hulle solarpanele het wat help dat loadshedding jou nie heeltemal beïnvloed nie, jy kan steeds jou WiFi, TV, warm stort en sekere ligte benut.

Die inligtingsblad is volledig, help om te weet hoe alles in die huisie werk, asook voorstelle vir eetplekkies en besienswaardighede in die area. Klipmossel was soos a home away from home. Ons kon die see geniet van die stoep/braai-area asook die valk broeipaar en kuikens wat ons van daar af kon dophou. Dankie vir al die special touches ons waardeer dit, veral die oulike, nuwe legkaarte met speletjies van Holland wat ons saam kon geniet. Die yskas en yshokkie was net te klein vir al ons vars kos en vleis. Ons sal vir seker weer by Bokoog kom bly, dit was 'n pleasant experience.

Arno Lombard

Klipmossel is a hidden gem in Bek Baai, Paternoster

What a beautiful self-catering unit, within walking distance to a beautiful beach with secluded bays and to the Paternoster Waterfront. The unit is modern, clean and tastefully decorated with everything you need for a magical holiday. The kitchen is equipped with good cooking utensils and very good quality cutlery and crockery. I would definitely recommend it for a relaxing getaway.

Elizabeth Jean

Fantastic

We enjoyed our stay in Kaneel, it was so pleasant. The place was clean with modernized technologies. Only thing I would have liked was a TV in the room, but that's not a train smash. We will definitely book again.

Kim J

Een woord - wow!

Klipmossel (BokOog) - het alle verwagtinge oortref. Dit is nuut, skoon, goeie see-uitsig met al die luukshede en bykomstighede wat Klipmossel bied. Daar het absoluut niks geskort nie. Ek en my vriende het 'n absolute fees en heerlike, rustige tydjie beleef. Sentraal geleë en binne bereik van die hart van die dorp. Ek sal Klipmossel enige tyd weer wil besoek en sal dit definitief aanbeveel.

Johann B